Duitse Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Duits |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 16 Maart 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | de.wikipedia.org |
Die Duitstalige uitgawe van Wikipedia is op 16 Maart 2001 begin en is tans die 3de grootste aanlyn ensiklopedie volgens die aantal gepubliseerde artikels, na die Engelse en Cebuano Wikipedias.[1] Dit bevat tans 2 929 494 artikels.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search